Skip to content

Dining room table

Restored in 2019

Willemien baie dankie vir die geleentheid om aan daardie tafel te werk. Ek was moerse tevrede nadat ons hom klaar gerestoreer het maar soveel meer toe ek sien hoe gelukkig jy lyk toe ons dit aflewer.

Have a piece like this?

Send us a photo on WhatsApp or call 083 232 1967 — we'll give you an honest assessment and a quote.